Psalms 18:49 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Daarom sal ek U loof, o HERE, onder die nasies, en tot eer van u Naam psalmsing. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy red my van my vyande. Buite bereik van teenstanders verhef U my; U verlos my van geweldenaars. |
| Afrikaans 1933/1953 | wat my red van my vyande; ja, U verhef my bo my teëstanders; U bevry my van die man van geweld. |
| Afrikaans 1983 | Hy red my van my vyande. Ja, U stel my buite bereik van my teëstanders, U bevry my van geweldenaars. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy wat my van my vyande bevry. Ja, U verhoog my bo my teenstanders; van manne van geweld ruk U my weg. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy red my van my vyande, Hy laat my staan hoog bo die mense wat teen my is, Hy red my wanneer wrede mense my wil seermaak. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy red my van my vyande. Hulle kan niks aan my doen nie. Ek troon bo elkeen van hulle uit. Mense wat gewelddadig is, kan niks doen nie omdat U my van hulle red. |