Psalms 18:48 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hy verlos my van my vyande, ja, U verhef my bo die wat teen my opstaan; U het my verlos van die geweldenaar. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | God wat wraak neem namens my, wat volke aan my onderwerp. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die God wat my die wraak gee en volke aan my onderwerp; |
| Afrikaans 1983 | Dit is God wat my die oorwinning gee, wat volke aan my onderwerp. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | God is die een wat my toelaat om wraak te neem; Hy onderwerp volke aan my, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy is die God wat my help om mense te straf oor die dinge wat hulle aan my gedoen het. Hy laat volke voor my buig, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy help my om my vyande op hulle plek te sit. Hy onderwerp volke aan my mag. |