Psalms 18:47 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Dit is God wat my wreek en die volk onder my onderwerp.
Afrikaans (NLV) 2011 Die Here leef! Ek prys my rots! Ek loof God, rots van my redding,
Afrikaans 1933/1953 Die HERE leef! En geloofd sy my rots, en laat verhoog wees die God van my heil!
Afrikaans 1983 Die Here leef! Ek loof Hom wat my rots is. Ek prys my God wat my gered het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die Here leef! Lofwaardig is my rots; die God wat my verlos, is verhewe!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here lewe! Ek wil my Rots prys. Ek sê die God wat my red, is belangriker as alles.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Here leef! Ek wil vir die Here baie dankie sê omdat Hy my so beskerm. Ek wil sy Naam grootmaak omdat Hy my gered het.