Psalms 18:45 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die vreemdelinge sal verdwyn en uit hul nabygeleë plekke bevrees word. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Uitlanders word my onderdane. As hulle van my hoor, gehoorsaam hulle my. |
| Afrikaans 1933/1953 | Sodra hulle van my gehoor het, was hulle my gehoorsaam, uitlanders het kruipende na my gekom. |
| Afrikaans 1983 | Wie ook al van my verneem, gehoorsaam my. Vreemde volke kruip voor my. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | sodra hulle van my hoor, gehoorsaam hulle my. Vreemdes veins onderdanigheid aan my; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Wanneer hulle hoor van my, dan luister hulle dadelik. Mense uit ander lande kom kruip voor my. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | As hulle net van my hoor, luister hulle al! Vreemde mense kom bewend nader. Hulle probeer nie eens teen my veg nie. |