Psalms 18:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die smarte van die dood het my omring, en die vloede van goddelose mense het my bang gemaak.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek het tot die Here geroep, Hy wat lofwaardig is, want Hy red my van my vyande.
Afrikaans 1933/1953 Ek roep die HERE aan wat lofwaardig is, en van my vyande word ek verlos.
Afrikaans 1983 Onder bespotting roep ek na die Here, dan word ek van my vyande verlos.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die Een wat geloof moet word – roep ek uit – is die Here! En van my vyande word ek verlos.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Here, ek wil U prys, want U het my gered van my vyande.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) As my vyande my moeilikheid gee, bid ek tot die Here. Hy help my dan. Hy verlos my van my vyande.