Psalms 18:39 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want U het my met krag omgord vir die geveg; U het die wat teen my opgestaan het, onder my neergelê. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek het hulle oorrompel en neergeslaan, hulle kon nie opstaan nie; hulle het voor my voete geval. |
| Afrikaans 1933/1953 | Ek het hulle verbrysel, sodat hulle nie kon opstaan nie; hulle het geval onder my voete. |
| Afrikaans 1983 | Ja, ek het hulle verpletter, sodat hulle nie weer kon opstaan nie. Hulle het voor my voete gesneuwel. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ek verpletter hulle, hulle kan nie weer opstaan nie, hulle val onder my voete. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek slaan hulle, en hulle val, hulle kan nie weer opstaan nie, hulle lê voor my voete. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek het hulle platgeloop. Hulle sou nie sommer weer opstaan nie. Hulle het onder my voete beland. |