Psalms 18:37 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ek het my vyande agtervolg en hulle ingehaal; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die pad onder my maak U breed, en my enkels swik nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | U het my voetstap ruim gemaak onder my, en my enkels het nie gewankel nie. |
| Afrikaans 1983 | U het my ruim vastrapplek gegee, my enkels het nie geswik nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | U skep ruimte vir my voetstappe; my enkels swik nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | U laat my vinnig hardloop, my voete gly nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek het selfversekerd gedoen wat ek gedoen het. Ek het nie getwyfel nie. |