Psalms 18:35 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | U het my ook die skild van u heil gegee, en u regterhand het my vasgehou, en U sagmoedigheid het my groot gemaak. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy oefen my hande vir die geveg, my arms om ’n bronsboog te trek. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hy leer my hande om oorlog te voer, sodat my arms 'n koperboog span. |
| Afrikaans 1983 | Hy leer my hande om oorlog te maak, my arms om selfs die stramste boog te span. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy maak my hande bedrewe vir die geveg, sodat my arms 'n bronsboog kan span. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy leer vir my om oorlog te maak, Hy maak my arms sterk sodat ek die snaar van 'n brons-boog styf kan trek. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | U wys my hoe om teen my vyande te veg en te wen. U maak my sterk. |