Psalms 18:34 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hy leer my hande om oorlog te voer, sodat 'n staalboog deur my arms gebreek word. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy maak my voete soos dié van ’n wildsbok, op hoë plekke laat Hy my veilig staan. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hy maak my voete soos die van herte en laat my staan op my hoogtes. |
| Afrikaans 1983 | Hy maak my voete soos dié van 'n ribbok; op hoë plekke laat Hy my stewig staan. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy maak my voete soos dié van wildsbokke; op hoë plekke laat Hy my vasstaan. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy laat my so vas staan soos 'n ribbok, Hy laat my veilig staan op hoë plekke. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Niemand kan my vang nie. Ek sal nie neerslaan nie. |