Psalms 18:33 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hy maak my voete soos dié van herte en laat my op my hoogtes staan.
Afrikaans (NLV) 2011 God rus my toe met krag; Hy maak my pad veilig.
Afrikaans 1933/1953 God is dit wat my met krag omgord en my weg volkome maak.
Afrikaans 1983 God omgord my met krag; Hy maak my pad voorspoedig.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) God is die Een wat my met krag omgord en my pad gelyk maak.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy is die God wat my sterk maak vir die oorlog, Hy laat my veilig lewe.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) God gee my al die krag wat ek nodig het. Hy laat my voorspoedig gaan.