Psalms 18:32 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Dit is God wat my met krag omgord en my weg volmaak maak. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Want wie anders as die Here is God? Wie anders as God is ’n rots? |
| Afrikaans 1933/1953 | Want wie is God buiten die HERE, en wie is 'n rots behalwe onse God? |
| Afrikaans 1983 | Waarlik, wie anders as die Here is God? Ja, wie anders as ons God is 'n rots? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ja, wie is God behalwe die Here? Wie is 'n rots buiten ons God? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here is die enigste God, net ons God is 'n rots. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Want wie anders as die Here is die enigste ware God? En by wie anders kan ’n mens gaan wegkruip as by God? |