Psalms 18:29 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want deur jou het ek 'n bende deurgeloop; en deur my God het ek oor 'n muur gespring. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | U laat my lamp skyn, Here my God. U verlig my duisternis. |
| Afrikaans 1933/1953 | Want U laat my lamp skyn; die HERE my God laat my duisternis opklaar. |
| Afrikaans 1983 | U, Here, laat my lamp helder skyn; my God gee lig as dit donker is om my. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | dit is U wat my lig laat skyn, Here. My God verlig my donkerte. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ja, Here, dit is U wat vir my lig gee, dit is U, my God, wat lig maak wanneer dit donker is om my. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | O Here, U is die lig in my lewe. As U by my is, verdwyn die donker. |