Psalms 18:28 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want U sal my lamp aansteek: die HERE my God sal my duisternis verlig. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | U red hulle wat nederig is, maar die hoogmoediges verneder U. |
| Afrikaans 1933/1953 | Want U verlos die verdrukte volk; maar U verneder die oë wat hoog is. |
| Afrikaans 1983 | U red die verdrukte volk, U verneder die trotses. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ja, dit is U wat 'n magtelose volk verlos en trotse oë verneder; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ja, dit is U wat mense red wat hulleself nie kan beskerm nie, dit is U wat mense verneder wat dink hulle is belangrik. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | As mense sleg behandel word, sal U hulle red. As mense egter te veel van hulleself dink, sal U hulle op hulle plek sit. |