Psalms 18:27 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want U sal die geteisterde volk red; maar sal hoë voorkoms afbring.
Afrikaans (NLV) 2011 Vir dié wat rein is, is U rein, vir dié wat vals is, is U vals.
Afrikaans 1933/1953 by die reine rein; maar by die valse betoon U Uself verkeerd.
Afrikaans 1983 rein teenoor die reine, maar U verwerp die huigelaar.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) teenoor dié wat hulle rein hou, bewys U Uself rein; maar teenoor dié wat vals is, tree U berekenend op!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Wanneer mense rein is en by U mag wees, dan is U by hulle. Wanneer mense vals is, dan is U te slim vir hulle.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) As iemand reg en goed optree, is die Here ook goed vir hom. As iemand slegte dinge doen, sal hy ervaar hoe dit voel as God slegte dinge aan hom doen.