Psalms 18:26 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) By die reines sal jy jouself rein vertoon; en saam met die verkeerde sal jy jouself vertolk.
Afrikaans (NLV) 2011 Vir die getroues is U getrou; vir die opregtes is U opreg.
Afrikaans 1933/1953 By die liefderyke betoon U Uself liefderyk, by die opregte man opreg,
Afrikaans 1983 U betoon U getrou teenoor die getroue, opreg teenoor die opregte,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Teenoor getroue volgelinge tree U getrou op; teenoor iemand wat onberispelik is, tree U onberispelik op;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) U doen wat U belowe het vir die mense wat doen wat húlle belowe, U is altyd goed vir die mense wat net goed doen.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) As iemand getrou is, is die Here getrou. As iemand liefdevol optree, kry hy liefde van die Here af terug.