Psalms 18:25 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Met die barmhartige sal U Uself barmhartig wees; by 'n opregte man sal jy jou opreg toon;
Afrikaans (NLV) 2011 Die Here het my opregtheid beloon, want ek was onskuldig voor Hom.
Afrikaans 1933/1953 So het die HERE my dan vergelde na my geregtigheid, na die reinheid van my hande, voor sy oë.
Afrikaans 1983 Die Here het aan my reg laat geskied, want ek was onskuldig in sy oë.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die Here het my vergoed op grond van my geregtigheid, omdat my hande skoon is in sy oë.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek is onskuldig, my God het gesien ek doen niks verkeerd nie, en Hy het my beloon.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Here het dit geweet. Ek was onskuldig in sy oë. Daarom was Hy goed vir my. Hy het my regverdig behandel.