Psalms 18:24 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Daarom het die HERE my vergelde na my geregtigheid, na die reinheid van my hande voor sy oë.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek is onskuldig voor Hom; ek het weggebly van sonde.
Afrikaans 1933/1953 Maar ek was opreg by Hom, en ek was op my hoede vir my ongeregtigheid.
Afrikaans 1983 Ek was opreg voor Hom, ek was op my hoede teen enige ongeregtigheid.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ek was onberispelik voor Hom, en het my weerhou van sondeskuld.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek het alles gedoen wat Hy gesê het, ek het aangehou om reg te doen.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ja, ek het voluit vir Hom geleef soos Hy van my verwag het. Ek het Hom opreg gedien. Ek was versigtig om niks verkeerds te doen nie.