Psalms 18:23 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ek was ook opreg voor hom, en ek het my van my ongeregtigheid bewaar.
Afrikaans (NLV) 2011 Want sy voorskrifte het ek onderhou; en van sy bepalings nie afgewyk nie.
Afrikaans 1933/1953 want al sy verordeninge was voor my, en sy insettinge het ek nie van my verwyder nie.
Afrikaans 1983 ek het my deur al sy bepalings laat lei en nie van sy voorskrifte afgewyk nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ja, ek hou al sy wette voor oë, en sy vaste voorskrifte – daarvan wyk ek nie af nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek het onthou wat Hy gesê het ek moet doen en ek het gedoen wat Hy beveel het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek het die reguit pad van die Here geloop. Ek het alles gedoen wat Hy my beveel het.