Psalms 18:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want ek het die weë van die HERE bewaar en nie goddeloos van my God afgewyk nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Here beloon my opregtheid; Hy vergoed my onskuld. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die HERE het met my gehandel na my geregtigheid; Hy het my vergelde na die reinheid van my hande. |
| Afrikaans 1983 | Die Here het aan my reg laat geskied, Hy het my onskuld aanvaar, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die Here het aan my goed gedoen op grond van my geregtigheid; omdat my hande skoon is, het Hy my vergoed. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek is onskuldig, en die Here gee vir my wat ek moet kry, ek het niks verkeerd gedoen nie, en die Here beloon my. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ja, Hy het my gered. Hy beloon my omdat ek reg gelewe het. Ek was onskuldig. |