Psalms 18:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die HERE het my vergeld na my geregtigheid; volgens die reinheid van my hande het Hy my vergeld.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy lei my na veiligheid, en red my omdat Hy my liefhet.
Afrikaans 1933/1953 En Hy het my uitgelei in die ruimte; Hy het my gered, omdat Hy behae in my gehad het.
Afrikaans 1983 Hy het my in vryheid laat uitgaan, my gered omdat Hy my liefhet.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy het my uitgelei na 'n oopte; Hy het my bevry omdat Hy my goedgesind is.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy bring my na 'n plek waar ek vry is, Hy red my, want Hy is lief vir my.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Daarom het Hy my na ’n veilige plek toe gevat. Hy het my gered omdat Hy my liefhet.