Psalms 18:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die HERE is my rots en my vesting en my redder; my God, my sterkte, op wie ek sal vertrou; my skild en die horing van my heil en my hoë toring.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy het gesê: Ek het U baie lief, Here; U is my sterkte.
Afrikaans 1933/1953 En hy het gesê: Ek het U hartlik lief, HERE, my sterkte.
Afrikaans 1983 Hy het gesê: Ek het U baie lief, Here, my Sterkte.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy het gesê: Ek het U lief, Here, my sterkte!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dawid het gesing: Here, ek is baie lief vir U, U maak my sterk.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek het U lief, o Here. U maak my sterk. By die Here is ek veilig, want Hy beskerm my.