Psalms 18:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hy het my gered van my magtige vyand en van die wat my haat, want hulle was te sterk vir my.
Afrikaans (NLV) 2011 Van bo af het Hy sy hand uitgestrek en my gegryp, uit diepwaters het Hy my getrek.
Afrikaans 1933/1953 Hy het uit die hoogte sy hand uitgestrek, Hy het my gegryp, Hy het my uit groot waters getrek.
Afrikaans 1983 Van bo af het Hy sy hand uitgestrek en my gegryp, my uit geweldige waters uitgelig.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Uit die hoogte het Hy sy hand uitgestrek, my gegryp, my uit die watermassa opgetrek.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here steek sy hand uit die hemel en Hy gryp my, Hy tel my op uit die baie water.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Soos ’n sterk hand wat my uit diep, donker water pluk, gryp U my en lig U my uit.