Psalms 18:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die HERE het ook in die hemele gedonder, en die Allerhoogste het sy stem laat hoor; haelklippe en vuurkole.
Afrikaans (NLV) 2011 Uit die gloed voor Hom het wolke gekom, hael en weerligstrale.
Afrikaans 1933/1953 Deur die glans voor Hom het sy wolke verbygetrek, hael en gloeiende kole.
Afrikaans 1983 Uit die gloed voor Hom het wolke getrek, hael en weerligstrale.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Uit die glans voor Hom het sy wolke verbygetrek met hael en gloeiende kole vuur.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dit het geblink voor Hom, wolke het verbygegaan, en daar was hael en kole vuur.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dit was of ’n helder lig voor Hom uitgestraal het. Voor die glans uit het wolke met hael en weerligstrale getrek.