Psalms 18:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hy het die duisternis sy skuilplek gemaak; sy paviljoen rondom hom was donker waters en digte wolke van die lug. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy het ’n gerub bestyg en gevlieg, Hy het gesweef op die vlerke van die wind. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Hy het op 'n g,rub gery en gevlieg; ja, Hy het gesweef op die vleuels van die wind. |
| Afrikaans 1983 | Hy het op 'n gerub geklim en gevlieg; op die vleuels van die wind het Hy nadergesweef. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy het op 'n gerub gery, Hy het gevlieg, gesweef op die vlerke van die wind. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy het op 'n gerub geklim en Hy het gevlieg, Hy het verskyn op die vlerke van die wind. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ja, asof Hy sweef op die wind, het Hy op ’n magtige hemelwese aangevlieg gekom. |