Psalms 18:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy het op 'n gérub gery en gevlieg; ja, hy het op die vlerke van die wind gevlieg.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy het die hemele oopgebreek en afgekom; donkerte was onder sy voete.
Afrikaans 1933/1953 En Hy het die hemel gebuig en neergedaal, en donkerheid was onder sy voete.
Afrikaans 1983 Hy het die hemel afgebuig en afgekom, onder sy voete was duisternis.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy het die hemel afgebuig en neergedaal; diepe duisternis was onder sy voete.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy het die hemel oopgeskuif en Hy het afgekom, daar was donker wolke onder sy voete.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dit was of die hemel oopbars toe die Here kom. Hy het op donker stormwolke geloop.