Psalms 18:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Aan die musiekleier, 'n Psalm van Dawid, die kneg van die HERE, wat die woorde van hierdie lied tot die HERE gespreek het op die dag toe die HERE hom verlos het uit die hand van al sy vyande en uit die hand van Saul: En hy sê: Ek sal U liefhê, HERE, my sterkte.
Afrikaans (NLV) 2011 ***
Afrikaans 1933/1953 Vir die musiekleier. 'n Psalm van Dawid, die kneg van die HERE, wat die woorde van hierdie lied tot die HERE gespreek het op die dag toe die HERE hom gered het uit die hand van al sy vyande en uit die hand van Saul.
Afrikaans 1983 Vir die koorleier. 'n Lied van Dawid, die dienaar van die Here. Hy het dié woorde tot die Here gerig op die dag toe die Here hom gered het uit die mag van al sy vyande en uit die mag van Saul.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Vir die •musiekleier. Van die dienskneg van die Here. Van Dawid. Hy het die woorde van hierdie lied vir die Here voorgedra in die tyd toe die Here hom gered het uit die hand van al sy vyande en uit die hand van Saul.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Vir die leier van die koor: Van Dawid, die dienaar van die Here. Hy het hierdie lied vir die Here gesing op die dag toe die Here hom gered het van sy vyande en van Saul.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ***