Psalms 17:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Van die goddeloses wat my verdruk, van my dodelike vyande wat my omring. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | van bose mense wat my aanval, van wrede vyande wat my omring. |
| Afrikaans 1933/1953 | teen die goddelose wat my geweld aandoen, my doodsvyande wat my omring. |
| Afrikaans 1983 | vir die goddeloses wat my wil oorweldig, die doodsvyande wat my omsingel. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | vir goddeloses wat my geweld wil aandoen, vir my vyande wat my lewe van alle kante bedreig. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | U moet my wegsteek vir die mense wat verkeerd doen, die mense wat wil hê ek moet weg wees, my vyande wat my van al die kante aanval en wat my wil doodmaak. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle hou niks van my nie en storm van alle kante op my af. Hulle wil my dood sien. Hulle voel niks vir niemand. |