Psalms 17:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Bewaar my soos 'n oogappel, verberg my onder die skaduwee van U vlerke, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Beskerm my soos die appel van u oog. Bedek my in die skadu van u vlerke, |
| Afrikaans 1933/1953 | Bewaar my soos 'n oogappel; verberg my in die skaduwee van u vleuels |
| Afrikaans 1983 | Beskerm my soos die appel van u oog, steek my weg in die skaduwee van u vleuels |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Beskerm my soos die appel van u oog; verberg my in die skadu van u vlerke |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | U moet my oppas soos U iets sal oppas wat kosbaar is vir U, U moet my wegsteek soos 'n voël sy kleintjies wegsteek onder sy vlerke. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Pas my op soos die appel van u oog. Laat my by U wegkruip. Daardie mense wil my met geweld vernietig. |