Psalms 17:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ek het U aangeroep, want U sal na my luister, O God; neig U oor tot my en luister na my woord. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek roep tot U, o God, want ek weet U sal antwoord. Draai na my toe en luister as ek bid. |
| Afrikaans 1933/1953 | Ek roep U aan, want U verhoor my, o God! Neig u oor tot my, luister na my woord! |
| Afrikaans 1983 | Ek roep U aan, want U sal my antwoord, my God! Luister tog na my en hoor wat ek sê. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ek roep U aan, want U verhoor my, o God; draai u oor na my, luister na my woorde. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | My God, ek bid tot U, want ek weet U sal my antwoord. U moet luister en hoor wat ek sê. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Nou roep ek na U, want U sal my mos antwoord, o God! Draai u oor na my toe en luister na wat ek sê. |