Psalms 17:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hou my paaie op u paaie vas, dat my voetstappe nie gly nie.
Afrikaans (NLV) 2011 My voetstappe was in u voetspore. My voete het nie gewankel nie.
Afrikaans 1933/1953 My gange het vasgehou aan u spore, my voetstappe het nie gewankel nie.
Afrikaans 1983 Elke stap van my was vas op die koers wat U aangewys het. My voete het nie daarvan afgewyk nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) My voete het u paaie nougeset gevolg; my voetstappe het nie gewankel nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek het altyd geloop waar U my gelei het, en my voet het nooit gegly nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek het net agter U aangeloop. Ek dwaal nie van u pad af nie.