Psalms 17:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Wat die werke van mense betref, deur die woord van u lippe het ek my bewaar van die paaie van die verderwer.
Afrikaans (NLV) 2011 Wat mensewerk betref — ek het volgens u voorskrifte gelewe en nie die paaie gevolg van geweldenaars nie.
Afrikaans 1933/1953 Aangaande die handelinge van die mens,,k het deur die woord van u lippe die paaie van die geweldenaar vermy.
Afrikaans 1983 Oor die doen en late van mense het ek niks verkeerds gesê nie: ek het my aan u bevel gehou.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Wat die optrede van mense betref, hou ek by die woord van u lippe. Ek het die paaie van geweldenaars vermy.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) soos ander mense nie, ek doen wat U wil hê. Daarom het ek nie geword soos die mense wat altyd wil slaan en vat nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Oor wat ander doen, bly ek stil. Ek praat nie van mense nie. Ek het net gedoen wat U van my verwag. Ek weet ek doen net wat U wil hê.