Psalms 17:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Laat my vonnis uit u aangesig voortkom; laat jou oë die gelyke dinge aanskou.
Afrikaans (NLV) 2011 Verklaar my nou onskuldig; U sien tog self wat reg is!
Afrikaans 1933/1953 Laat my reg van u aangesig uitgaan; laat u oë regverdig sien.
Afrikaans 1983 U sal uitspraak lewer in my guns: u oë sien immers self wat reg is.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Van U af moet die oordeel oor my kom; mag u oë regverdig onderskei.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) U moet sê dat ek reg gelewe het, U weet wanneer mense eerlik is.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Neem asseblief die regte besluite oor my lewe. U weet tog of ek eerlik en opreg is.