Psalms 17:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Staan op, HERE, stel hom teleur, werp hom neer; red my siel van die goddelose, wat U swaard is. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Staan op, Here! Weerstaan hulle en bring hulle op hulle knieë! Red my van bose mense met u swaard! |
| Afrikaans 1933/1953 | Staan op, HERE, gaan hom tegemoet, werp hom neer; red my van die goddelose met u swaard; |
| Afrikaans 1983 | Kom tog, Here, staan hulle voor, dwing hulle op die knieë. Red my met u swaard uit die mag van die goddeloses, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Staan op, Here, loop op hom af, laat hom die knie buig. Bevry my met u swaard van goddeloses, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Here, U moet kom, U moet my vyande keer, U moet hulle op die grond gooi, U moet my red van die mense wat verkeerd doen. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Staan op, Here! Vat daardie skelm spul vas! Bring hulle tot ’n val. Red my van almal wat niks met U te doen wil hê nie. |