Psalms 17:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Soos 'n leeu wat gierig is na sy buit, en soos 'n jong leeu wat in skuilplekke skuil.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle is soos honger leeus, gretig om my te verskeur, soos jong leeus wat wegkruip en wag vir hulle kans.
Afrikaans 1933/1953 Hy is soos 'n leeu wat begerig is om te verskeur, en soos 'n jong leeu wat in skuilplekke klaar lê.
Afrikaans 1983 Hulle is soos leeus, oorgehaal om te verskeur, soos jong leeus wat iets voorlê.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die goddelose is soos 'n leeu wat daarop uit is om te verskeur, soos 'n jong leeu wat in skuilplekke gereed sit.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle is soos leeus wat lê en wag en gereed is om my dood te byt.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Mense wat weier om U te dien is soos ’n spul leeus wat regstaan om hulle prooi uitmekaar te skeur.