Psalms 17:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hulle het ons nou in ons voetstappe omsingel; hulle het hul oë na die aarde gerig;
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle spoor my op en omsingel my, hulle is gereed om my neer te gooi op die grond.
Afrikaans 1933/1953 Nou het hulle ons in ons gang omsingel; hulle rig hul oë daarop om ons op die grond uit te strek.
Afrikaans 1983 waar ek ook gaan. Hulle soek my ondergang.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hulle het op my spoor gebly, nou het hulle my omsingel; hulle is daarop ingestel om my op die grond te laat lê.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) hulle kom nou van al die kante, hulle kyk hoe hulle my kan laat val.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Oral waar ek gaan, loop hulle agter my aan. Van alle kante bekruip hulle my. Hulle wag net vir die regte oomblik om my tot ’n val te bring.