Psalms 17:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hulle is opgesluit in hul eie vet; met hul mond praat hulle trots. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle het opstandig geword. Hulle praatjies is verwaand. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hulle het hul gevoel afgesluit; met hul mond spreek hulle hoogmoedig. |
| Afrikaans 1983 | Sonder enige meegevoel, met monde wat aanmatigende dinge sê, omsingel hulle my |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle ongevoelige harte is geslote; met hulle monde praat hulle aanmatigend. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle is nie genadig nie, hulle praat en spog baie, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Wanneer hulle praat, hoor jy hoe baie hulle van hulleself dink. Dit straal uit hulle uit. |