Psalms 16:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Daarom is my hart bly, en my heerlikheid jubel; ook sal my vlees rus in hoop. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hieroor is my hart vol vreugde. Ek besing sy lof, en woon in veiligheid. |
| Afrikaans 1933/1953 | Daarom is my hart bly en my eer juig; ook sal my vlees in veiligheid woon; |
| Afrikaans 1983 | Daarom is ek bly en juig ek en voel ek my veilig. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Daarom is my hart bly en juig my binneste; ja, my liggaam bly veilig, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daarom, ek is bly, ek juig, ek is altyd veilig, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | By Hom is ek veilig; Hy hou my op die regte pad. Ek is baie bly; my blydskap hou nooit op nie. U sal nie toelaat dat die dood my onkant betrap nie. |