Psalms 16:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ek het die HERE altyddeur voor my gestel; omdat Hy aan my regterhand is, sal ek nie wankel nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Die Here is altyd by my. Ja, Hy is aan my regterhand; daarom sal ek nie struikel nie.
Afrikaans 1933/1953 Ek stel die HERE altyddeur voor my; omdat Hy aan my regterhand is, sal ek nie wankel nie.
Afrikaans 1983 Ek het die Here altyd by my: omdat Hy by my is, sal ek nie struikel nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ek hou die Here altyd voor oë; omdat Hy aan my regterkant is, sal ek nie struikel nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek weet die Here is altyd naby my. Ek val nie, want Hy is by my.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Daar is nie ’n oomblik van die dag dat ek nie aan die Here dink nie. Hy is die belangrikste in my lewe. Hy is altyd by my.