Psalms 16:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ek sal die HERE loof wat my raad gegee het; my niere leer my ook in die nagte.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek prys die Here wat my insig gee; ook in die nag is ek daarvan bewus.
Afrikaans 1933/1953 Ek sal die HERE loof wat my raad gegee het; selfs in die nag vermaan my niere my.
Afrikaans 1983 Ek sal die Here loof wat my tot die regte insig gebring het; selfs in die nag bly ek bewus van wat Hy my leer.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ek sal die Here prys wat my raad gegee het, selfs in die nag wys my hart my tereg.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek prys die Here, Hy sê vir my wat ek moet doen, ook in die nag dink ek aan wat U vir my leer.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek sal die Here prys. Ek wil sy Naam grootmaak omdat Hy my hand vat en my op die regte pad lei. Selfs as ek slaap, weet ek Hy is by my.