Psalms 16:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die meetsnoere het vir my geval in lieflike plekke; ja, ek het 'n goeie erfenis.
Afrikaans (NLV) 2011 ’n Pragtige plek is vir my afgemeet. Wat ek geërf het, is vir my mooi!
Afrikaans 1933/1953 Die meetsnoere het vir my in lieflike plekke geval, ja, my erfenis is vir my mooi.
Afrikaans 1983 'n Pragtige deel is vir my afgemeet, ja, wat ek ontvang het, is vir my mooi.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die meetsnoere het vir my in lieflike plekke geval, ja, my erfenis is vir my mooi.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) U laat my woon op 'n plek wat baie mooi is, ek is lief vir die plek wat U vir my gegee het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) U het die mooiste dinge in die lewe vir my gegee. Ek kan nie uitgepraat raak oor al die wonderlike dinge nie. Dit maak my baie gelukkig. Ek bly in ’n mooi land.