Psalms 16:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar aan die heiliges wat op die aarde is, en aan die vernames in wie al my behae is. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die sogenaamde heiliges in die land, vervloek is elkeen wat vreugde in hulle vind. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar aangaande die heiliges wat op die aarde is, sê ek: Hulle is die heerlikes in wie al my behae is. |
| Afrikaans 1983 | Die afgode in die land, so aantreklik vir baie — met hulle wil ek niks te doen hê nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Wat die heiliges in die land betref, ja, die magtiges, by wie ek al my vreugde gevind het: |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daar is afgode in hierdie land, en daar is mense wat van hulle hou en wat dink dat die afgode heilig en sterk is. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Maar daardie mense wat dooie gode dien se hartseer word by die dag net groter. |