Psalms 16:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) O my siel, jy het tot die HERE gesê: U is my HERE; my goedheid strek nie tot U nie;
Afrikaans (NLV) 2011 Ek sê vir die Here: “U is my Here! Alle goeie dinge kry ek van U alleen.”
Afrikaans 1933/1953 Ek het tot die HERE gesê: U is my Here; vir my is daar geen goed bo U nie.
Afrikaans 1983 Ek het vir die Here gesê: “Ek behoort aan U, daar is vir my niks goeds nie behalwe by U.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ek het vir die Here gesê: “U is my Heer; buiten U is daar vir my niks goeds nie.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Here, ek het vir U gesê ek behoort aan U, al die goeie dinge wat ek het, kom van U.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek het vir die Here gesê: U alleen is my Heer. U is die heel belangrikste in my lewe. Ek is deel van ’n skare mense wat U dien en eer. Ek is bly as ek tussen hulle is.