Psalms 16:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want jy sal my siel nie in die hel laat nie; en jy sal nie toelaat dat u Heilige verderwing sien nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Want aan die doderyk sal U my nie prysgee, of toelaat dat u getroues in die graf ontbind nie.
Afrikaans 1933/1953 want U sal my siel aan die doderyk nie oorgee nie; U sal nie toelaat dat u gunsgenoot verderwing sien nie.
Afrikaans 1983 U gee my nie oor aan die dood nie. U laat u troue dienaar nie in die graf kom nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) want U sal my lewe nie aan die •doderyk oorlewer nie; U sal nie toelaat dat u getroue volgeling die graf sien nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) want U sal my nie los nie, ek sal nie sterf nie. Ek glo in U, en U sal my nie in die graf laat kom nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die dood kan niemand wat U liefhet uit u hand wegruk nie. Ek sal nie in die graf beland nie.