Psalms 150:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Laat alles wat asem het, die HERE loof. Prys die HERE. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Laat alles wat lewe, die Here loof! Loof die Here! |
| Afrikaans 1933/1953 | Laat alles wat asem het, die HERE loof! Halleluja! |
| Afrikaans 1983 | Laat alles wat asemhaal, die Here prys! Prys die Here! |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Alles wat asem het, moet die Here loof! Halleluja! |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Alles wat lewe, moet die Here prys. Julle moet die Here prys! |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Elkeen wat asemhaal, luister nou: Loof die Here. Kom prys die Here! |