Psalms 150:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Loof Hom met die simbale wat lui, loof Hom met die simbale wat hoog klink. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Loof Hom met die klank van simbale. Loof Hom met galmende simbale. |
| Afrikaans 1933/1953 | loof Hom met helder simbale, loof Hom met klinkende simbale! |
| Afrikaans 1983 | Prys Hom met simbale, prys Hom met galmende simbale! |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | loof Hom met die klank van simbale, loof Hom met die slag van simbale! |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle moet die simbale teen mekaar slaan, almal moet dit hoor, dit moet raas. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Simbale se klanke roep lof aan die Here uit. Loof Hom deur die suiwer klanke. |