Psalms 150:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Loof Hom met die geluid van die basuin, loof Hom met die harp en die siter.
Afrikaans (NLV) 2011 Loof Hom met die ramshoring. Loof Hom met lier en harp!
Afrikaans 1933/1953 Loof Hom met basuingeklank, loof Hom met harp en siter;
Afrikaans 1983 Prys Hom met die ramshoring, prys Hom met harp en lier!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Loof Hom met die geskal van •ramshorings, loof Hom met harp en lier;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle moet die ramshorings blaas, julle moet die Here prys. Julle moet op die harpe en die liere speel, julle moet die Here prys.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Prys Hom met alle musiekinstrumente. Loof Hom met trompette, kitare en viole.