Psalms 150:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Prys Hom vir sy magtige dade, loof Hom na sy voortreflike grootheid. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Loof Hom vir sy magtige dade. Loof Hom vir sy eindelose grootheid. |
| Afrikaans 1933/1953 | Loof Hom oor sy magtige dade, loof Hom na die volheid van sy grootheid! |
| Afrikaans 1983 | Prys Hom oor sy kragtige dade, prys Hom in sy magtige grootheid! |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | loof Hom oor sy kragtige dade, loof Hom na die omvang van sy grootheid! |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle moet Hom prys omdat Hy groot dinge gedoen het, julle moet Hom prys, want Hy is baie groot. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Prys Hom omdat Hy so sterk is. Loof Hom, want sy grootheid kan jy op geen manier meet nie. |