Psalms 15:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hy wat opreg wandel en geregtigheid doen en die waarheid in sy hart spreek.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy wat onberispelik lewe en doen wat reg is, met ’n opregte hart die waarheid praat;
Afrikaans 1933/1953 Hy wat opreg wandel en geregtigheid doen, en wat met sy hart die waarheid spreek;
Afrikaans 1983 Hy wat onberispelik wandel en doen wat reg is, wat met sy hele hart die waarheid praat,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy wat onberispelik leef en regverdig optree, wat van harte die waarheid praat.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Net die mens wat heeltemal reg lewe en reg doen en wat die waarheid praat, mag daar kom,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Iemand wat so optree dat U heeltemal tevrede is met wat hy doen, mag daar kom; ja, hy wat reg doen, wat U wil hê. So iemand praat altyd die waarheid.