Psalms 15:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) ('n Psalm van Dawid.) HERE, wie sal in u tabernakel vertoef? wie sal op U Heilige berg woon?
Afrikaans (NLV) 2011 Here, wie mag dit waag om in u teenwoordigheid te kom? Wie mag woon op u heilige berg?
Afrikaans 1933/1953 'n Psalm van Dawid. HERE, wie mag vertoef in u tent? Wie mag woon op u heilige berg?
Afrikaans 1983 'n Psalm van Dawid. Wie het die reg om in u woonplek te kom, Here? Wie mag op u heilige berg vertoef?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) 'n Psalm. Van Dawid. Here, wie mag 'n gas wees in u tent? Wie mag tuisgaan op u •heilige berg?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) 'n Psalm van Dawid. Here, wie mag bly in u tempel, wie mag woon op u gewyde berg?
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Here, watter mens mag voor U kom staan? Wie mag in u huis instap, daar waar U spesiaal teenwoordig is?