Psalms 149:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | om hulle konings met kettings te bind en hulle edeles met ysterboeie; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | om hulle konings vas te maak met boeie en hulle leiers met ysterkettings, |
| Afrikaans 1933/1953 | om hulle konings met kettings te bind en hulle edeles met ysterboeie; |
| Afrikaans 1983 | Hulle sal die konings van daardie nasies met kettings vasbind, hulle aansienlikes met ysterboeie, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | om hulle konings in kettings te slaan en hulle geëerdes in ysterboeie, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle moet die konings vasmaak met kettings, hulle moet die belangrike mense van die volke vasmaak met yster-boeie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Sy kinders sal die goddelose leiers in die tronk stop, omdat hulle hulle nie aan God steur nie. Hulle dink hulle is te belangrik daarvoor. |